.
1642 - BRIEF UIT SUID
ADRIKA
.
®
Overgeomen uit ‘tSCHELDT, waarvan U iedere morgen hun dagklapper bovenaan mijn
blog vindt.
.
I) INLEIDING
In de eerstvolgende dagen
verschijnt er voor de abonnees een speciaal nummer uit en over Zuid Afrika. Zie
Google & http://www.eulalie.eu/eula_sch/index.php.
Voor amper 5i € per maand (65+) wordt U een nieuwe trouwe abonnee. Goê geweten!
Hier, als voorproefje, een
overgenomen stukje over het onderwerp dat niet weg te branden is uit de
publieke belangstelling. Laat het U smaken, al dat sappige Suid Afrikaans. Plofstof
(dynamiet) is wel een vriendelijk klinkend woordje, maar dat is dan ook alles
wat er vriendelijk aan is.
Nog een woordje die iedere
Nederlandstalige bezoeker daar een beetje verwonderd doet opkijken, danig komt
het vertederend over. Een LIFT is daar een… HYSER en een computer is er een
REKENAAR……
Als U daar in JHB op de
vlieghaven uit de lift stapt, aan de andere kant van de wereld, voelt U zich
direct thuis, want U wordt ontvangen in een soort eigenaardig Vlaams dialect U
vindt er wel geen huifkarren meer, maar voor Vlamingen zindert er wel nog
altijd iets door de lucht, waar de Boeren, onze stamgenoten ooit de ‘Rooynek’
(de Britten) op de vlucht dreven om van dat weelderige land een land te maken
dat overvloeide van elk en honing….
Dat was vòòr de
anarchisten van het ANC, onder leiding vazn een zekere Mandela, er de macht
begonnen te grijpen.
.
II MIDDEN
De ware
‘Nelson’ Mandela
Nelson Rolihlahla Mandela is op 18 Julie 1918 in ‘n
klein dorpie met die naam Qunu gebore. Qu-nu lê in die Transkeistreek van die
provinsie Oos-Kaap. Hy was (van 1994 tot 1999) die eerste staatshoof van ‘n
volledig demokratiese S-Afrika.
In 1999 is hy as staatshoof deur Thabo Mbeki
opgevolg. Op 7-jarige leeftyd het Mandela die eerste lid van sy familie geword
om skool toe te gaan.
In die Suid-Afrikaanse tradisie neem swartmense ‘n
‘Westerse’ naam as bykomstige naam aan. Omdat anderstaliges, veral blankes,
soms nie die tradisionele name van die swartes kan lees en uitspreek nie, het
dit die gewoonte geword om ‘n blanke naam as algemene gebruiksnaam aan te neem.
Dit was in Qunu se skool wat Mandela sy Engelse noemnaam (Nelson) van sy
onderwyseres ontvang het.
Na matriek (die 12de skooljaar) het Mandela aan die
Universiteit Fort Hare (Oos-Kaap) studeer. Dit was hier waar hy sy latere
boesemvriend, Oliver Tambo, ontmoet het. (Die Johannesburgse Internasionale
Lughawe - O.R. Tambo - is na dié vriend van Mandela vernoem).
Mandela het hom reeds as jeugdige, en as student,
teen regeringsoptredes, wat dit ten doel gehad het om die swart bevolking van
deelname aan die politieke, maatskaplike en ekonomiese bestel in Suid-Afrika te
weerhou, verset. Hy het hom toe in 1942 by die ANC (African National Congess),
wat in 1912 gestig is, aangesluit.
Saam met Oliver Tambo, Walter Sisulu en ander
ondersteuners, het hy in 1944 die ANC-Jeugliga gestig.
Die Afrikaner-beheerde NP (Nasionale Party) het in 1948
die land se regering oorgeneem, waarna die ‘apartheidsbeleid’ verder ontwikkel
is.
Dit is onwaar dat Dr Verwoerd die vader en argitek
van apartheid was, want toe dr Verwoerd in 1901 in Nederland gebore is, was
daar alreeds apartheidswette in Suid-Afrika wat deur die Britte in Londen
gemaak is. Mandela was aanvanklik teen geweldadige verset gekant, maar het
ge-reeld protesoptogte gelei, wat dan later in geweld ontaard het.
So ‘n massa-aksie deur die swartes het op 5
Desember 1956 daartoe gelei dat hy en 150 ander in hegtenis geneem is, en van
hoogverraad aangekla is. Die verhoor het 5 jaar geduur, maar in 1961 is almal
vrygespreek.
In 1960, tydens die Sharpville-onluste naby
Johannesburg, het die polisie op die oproeriges ge-skiet en verskeie swartes gedood.
Die ANC is as politieke organisasie in Suid-Afrika verbied, en Mandela het toe
besluit om tot gewapende verset oor te gaan.
Mandela, en Ronnie Kaserils van die SA
Kommunistiese Party, het aan optogte deelgeneem waarin hulle oop-en-bloot die
gewraakte lied Kill the Boer, Kill the Farmer gesing het.
In 1961 het Mandela die leier van die ANC se
gewapende vleuel, Umkhonto we Sizwe, geword en openlik geweld gepropageer.
Nadat hy vir 17 maande lank op die vlug was, is hy op 5 Augustus 1962 weer in
hegtenis geneem en in die Johannesburgse Fort aangehou.
Op 11 Junie 1964 is Mandela op aanklag van
terrorisme skuldig bevind. Dit spruit ondermeer uit sy verbintenis met die
Kerkstraatbom in Pretoria waarin tientalle blanke staatsamptenare ge-dood en
ernstig gewond is.
Oud-president P W Botha het Mandela kwytskel-ding
van sy vonnis aangebied, in ruil dat hy geweld sal afsweer, maar hy het
geweier. Hy is toe tot 27 jaar selstraf op Robbeneiland gevonnis.
Mandela is in 1944 met Evelyn Ntoko Mase getroud,
maar het in 1957 van haar geskei. In 1958 het hy met Winnie Madikizela getrou,
en in 1996 is hy van haar geskei.
Op sy 80ste verjaarsdag - 18 Julie 1998 - is
Mandela met sy 3de vrou, Graca Machel, getroud. Graca was die weduwee van
Samora Machel, voormalige president van Mosambiek.
Die laaste wit president, F W de Klerk, het Mandela
in 1991 vrygelaat en die twee het in 1993 die Nobelprys vir Vrede ontvang.
In 2004 was Mandela lid van ‘n afvaardiging wat
Suid-Afrika by FIFA verteenwoordig het, om die 2010 Wêreldbeker-voetbaltoernooi
in Suid-Afrika aan te bied. Die ou man het op 1 Junie 2004 aangekondig dat hy
‘wil gaan rus’ en uit die openbare oog wil verdwyn.
‘Madiba’, soos wat hy deur sy vriende genoem is, is
op 5 December 2013 in die ouderdom van 95 jaar oorlede. Hy laat sy vrou, sy
kinders, sy kleinkinders en sy agterkleinkinders agter.
Winnie Madikizela-Mandela
Mandela se tweede vrou - Winnie Madikizela-Mandela
- het bekend geword toe sy, tydens haar man se 27 jaar gevangenisstraf op
Robbeneiland, op haar ou tuisdorp, Brandfort in die Vrystaat, onder huisarres
geplaas is.
Sy het veral wêreldwyd berug geword vir die wrede
halssnoermoorde wat sy openlik ondersteun het. Sy het haar ondersteuners
aangemoedig om alle teenstanders van die rewolusie met hierdie brandende autobande
te dood.
‘Saam, hand aan hand met ons stokke en
vuurhoudjies, met ons halssnoere, sal ons hierdie land bevry’, was haar berugte
woorde. Winnie is in 1991 tot 6 jaar gevangenisstraf vir haar aandeel aan die
ontvoering van, en moord op, die 14-jarige seun Stompie Seipei gevonnis. Hy is
deur Winnie verdink dat hy ‘n beriggewer van die polisie was.
Halssnoermoorde (in Engels: necklacing) was veral
in die 1980’s (tydens die onluste in S-Afrika se swart woonwyke) ‘n metode van
teregstelling van meelopers, politieke opponente, en polisie-informante. Die
betrokke verdagte se hande is dan agter sy rug met draad vasgebind. Hy/sy is
dan gedwing om brandstof te drink. Daarna is ‘n voertuigband om die nek gehang
en aan die brand gesteek. Hierdie wrede en pynlike marteling kan tot 20 minute
duur voordat die slagoffer dood is.
In April 2003 is Winnie aan 43 klagte van bedrog en
25 van diefstal skuldig bevind. As gevolg van hierdie misdrywe moes sy as
parlementslid en as voorsitter van die Vroueliga bedank.
In Junie 2007 het die Kanadese regering, haar (as
gevolg van haar lang lys van veroordelings) toegang tot hul land geweier. Mnr
Nelson Mandela is ook destyds toegang tot die Verenigde State van Amerika
geweier, ook as gevolg van sy terroristiese bedrywighede.
Mandela die kommunis
Elke jaar op 18 Julie, wanneer Mandela sy
verjaarsdag vier, is die hele wêreld in verering oor hierdie reuse staatsman,
oor sy geregverdigde en onselfsugtige stryd wat hy gevoer het om ‘sy’ mense van
die ‘juk van apartheid’ te bevry.
Maar wat is
die feite oor hierdie wêreldikoon?
Na die klopjag op 11 Julie 1963 op die plaas
Lilliesleaf, naby Rivonia en sowat 16km noord van Johannesburg, is Mandela en
12 ander terroriste in hegtenis geneem. Tien van hulle het in die berugte
Rivonia-hofsaak tereggestaan.
Die ander 2 het ontsnap. Hulle was ene Goldreich,
‘n Jood wat na Israel gevlug het, en Wolpe, wat na Londen gevlug het. Die
hoofaanklag was sabotasie, en die alternatiewe aanklag was hoogverraad.
Vele vlugskrifte is in die huis op Lilliesleaf gevind.
Daaronder was ‘n dokument ‘Operation Mayibuye’, waarin ‘n uitvoerige plan gegee
is vir ‘n uitgebreide stryd en opstand teen die regering. Die nasionale bevel
sou sorg vir 210 000 handgranate; 48 000 landmyne; en tonne plofstof!
Volgens die Mandela-Plan sou ‘n sentrale gesag
streekkomitees oor die hele land beheer, en ter-reurdade teen die regering
bestuur en aanblaas.
Advokaat Dr.
Percy Yutar het namens die staat opgetree, en advokate Bram Fischer, George
Bizos en Arthur Chaskalson namens die beskuldigdes.
Mandela, wat die hoofverdagte in die saak was, is
op alle aanklagte skuldig bevind en tot lewenslank gevonnis. Daar is bevind dat
hy ‘n oortuigde kommunis is en dat hy die land met brute geweld omver wou werp.
As hy (en sy makkers) op die alternatiewe aanklag - die een van hoogverraad -
skuldig bevind sou word, kon hulle die doodstraf gekry het.
‘n Nota van Mandela - in sy eie handskrif - het
gelui: ‘In ons land word die stryd van die verdruk-te mense deur die
Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party gelei, en deur sy beleid begeester. Ons,
lede van die SAKP, is die verste gevorderde revolusionêre in die moderne
geskiedenis!’
Mandela het in al die jare nog nooit sy spyt
uitgespreek oor die duisende onskuldige mense wat onder sy leiding gesterf het
nie. In 1983 het tientalle Afrikaners (staatsamptenare) in die Kerkstraatbom in
Pretoria gesterf.
Daardie voorval, wat maar een van vele is, bly nog
in die geheue van talle Afrikaners vassteek.
*
III
SLOT
Een
rode draad in heel het Mandela-verhaal is… de hamer en sikkel van de terreur.
Op en top het procedé dat de Islam toepast. Eerst – bij hen zelfs op voorschrift
van de Koran – slaafs, onderdanig maar onderduims, dan morrend en protesterend
(huidig stadium overal in Europa), om, als de tegenstanders als verlamd blijven
toekijken – zoals de Boers in Zuid Afrika – over te gaan tot de machtsovername.
Het
beste bewijs van die theorie zijn de landen waar ‘De Arabische Lente’ heeft
gewoed. Neem Irak en Syrië tot voorbeeld : het eerste land is verwoest, het
tweede gaat nu snel diezelfde weg op, want het Westen en Amerika willen het zo.
Anders
gezegd : het VBC (Verkeerd Begrepen Communisme) leidt onverbiddelijk tot
overheersing door de Islam. Zodat, net als met Mandela in Zuid Afrika, kan
gezegd worden dat dit systeem leidt tot vrede. U weet wel : Islam = Wrede…..
*
Voorlopig
is er wel genoeg aandacht besteed aan deze hoogst twijfelachtige figuur. Ik
laat de man liever over aan die andere veroordeelde crimineel, de Heer Willy
Claes, die met gestreken gepommadeerd haar op TV om te vertellen dat hij
vereerd is hem 2 maal de hand te hebben mogen drukken. Weet die Claes dan niet,
dat men wordt vereerd, met wie men verkeert?
Geschreven door AABEE via
Digitalia
PS Vanaf Sinterklaasdag 2013 (Blog 1639)
betaalt deze blog tot nader order de Franstaligen met gelijke racistische munt
in het discrimineren en het haatzaaien. Met hun Vlaamse waterdragers zijn het
een achterlijke reactionaire neomarxistische extremistische bende profiteurs die al 183 jaar het Land onmogelijk maken.. Reef MISE AU POINT/RTBF
*
*
Geen opmerkingen:
Een reactie posten